James Denton | |
Geboorte | 20 Januarie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Denton (gebore 20 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Face/Off (1997) en in die televisiereekse The Pretender (1996) en Desperate Housewives (2004).