James MacArthur

James MacArthur
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Gordon MacArthur
Geboorte (1937-12-08)8 Desember 1937
Sterfte 28 Oktober 2010 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1955–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James MacArthur (8 Desember 1937 – 28 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Young Stranger (1957), Swiss Family Robinson (1960), en Hang 'Em High (1968), en in die televisiereeks Hawaii Five-O (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne