Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jami Gertz | |
Geboortenaam | Jami Beth Gertz |
---|---|
Geboorte | 28 Oktober 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jami Gertz (gebore 28 Oktober 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), The Lost Boys (1987), en Twister (1996), en in die televisiereeks Still Standing (2002).