Jamie Bell

Jamie Bell
Jamie Bell tydens die 2015 San Diego Comic-Con International waar hy die rolprent Fantastic Four bekend gestel het
Geboortenaam Andrew James Matfin Bell
Geboorte 14 Maart 1986
Billingham, Stockton on Tees
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Rolprente Billy Elliot
King Kong
Jumper
The Eagle
Jane Eyre
The Adventures of Tintin
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Bell is 'n Engelse akteur wat reeds as tiener internasionale bekendheid met Mervin Burgess se rolprent Billy Elliot (2000) verwerf het. Bell woon tans in Chelsea, Londen en New York.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne