Jamie Chung | |
![]() | |
Jamie Chung in 2017
| |
Geboorte | 10 April 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie Chung (gebore 10 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eden (2012) en Big Hero 6 (2014), en in die televisiereekse Gotham (2014) en The Gifted (2017).