Jamie Denbo

Jamie Denbo
Geboorte 24 Julie 1973 (1973-07-24) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Denbo (gebore 24 Julie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Heat (2013) en Spy (2015), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en American Princess (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne