Jamie Luner

Jamie Luner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jamie Michelle Luner
Geboorte 12 Mei 1971 (1971-05-12) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Luner (gebore 12 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All My Children (1970), Melrose Place (1992), Savannah (1996), en Murder in the First (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne