Jamie Lynn Marie Spears | |
![]() | |
Geboortenaam | Jamie Lynn Marie Spears[1] |
---|---|
Geboorte | 04 April 1991 McComb, Mississippi, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–2008; 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie Lynn Spears (gebore 4 April 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Crossroads (2002) en in die televisiereekse All That (1994), Zoey 101 (2005), en Miss Guided (2008).