Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jamie-Lynn Sigler | |
![]() | |
Geboorte | 15 Mei 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie-Lynn Sigler (gebore 15 Mei 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dark Ride (2006) en I Do (2012), en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en Entourage (2004).