Jan Clayton

Jan Clayton
Geboorte (1917-08-26)26 Augustus 1917
Sterfte 28 Augustus 1983 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1935–81
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jan Clayton (26 Augustus 1917 – 28 Augustus 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In Old Mexico (1938) en This Man's Navy (1945), en in die televisiereeks Lassie (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne