Jan Hus | |
Jan Hus. Fantasieportret, geskilder deur 'n onbekende 16de eeuse meester. Tydens sy leeftyd is geen betroubare portrette van Hus geskilder nie.
| |
Gebore | 1369 Husinec, Okres Prachatice, Koninkryk Boheme (tans Tsjeggië) |
---|---|
Oorlede | Tereggestel (verbrand op die brandstapel) 6 Julie 1415 (op ca. 45) Konstanz, Bisdom Konstanz, Heilige Romeinse Ryk (tans Duitsland) |
Nasionaliteit | Heilige Romeinse Ryk |
Vakgebied | Teologie |
Beïnvloed deur | John Wycliffe |
Invloed op | John Wesley, Jerome van Praag, Martin Luther |
Jan Hus (Husinec, Okres Prachatice; * omstreeks 1369; † 6 Julie 1415 in Konstanz), ook (verkeerdelik) Johannes Huss genoem, was 'n Christelike hervormer en martelaar.