Jan Steen

Jan Steen
Selfportret (1670)
Gebore
Jan Havickszoon Steen

c. 1626
Sterfbegrawe op 3 Februarie 1679 (ouderdom 52–53)
Leiden, Holland, Nederlandse Republiek
NasionaliteitNederlands
BewegingSkilders uit die goue eeu
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "beeldgrootte"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "beweging"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "opleiding"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "veld"

Jan Havickszoon Steen (omstreeks 1626 - begrawe op 3 Februarie 1679) was 'n Nederlandse skilder uit die Goue Eeu en een van die mees toonaangewende genre-skilders van die 17de eeu. Sy werke is bekend om hul sielkundige insig, sin vir humor en oorvloed van kleur.[1]

  1. "Jan Steen painter". global.britannica.com. Besoek op 16 Oktober 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne