Jan van Engeland

Jan (Sonder Land)
Koning van Engeland

Huis Angevyne (Plantagenêt)
Regeer 6 April 119918/19 Oktober 1216
Voorganger Richard I
Opvolger Hendrik III
Eggenote Isabella van Gloucester
Isabella van Angoulême
Kinders Hendrik (1207–1272)
Richard, 1ste Hertog van Cornwallis (1209–1272)
Johanna, koningin-gemalin van Sisilië (1210–1238)
Isabella (1214–1241)
Eleanore (1215–1275)
Gebore 24 Desember 1166; Beaumont-paleis, Oxford
Oorlede 18 / 19 Oktober 1216; Newark, Engeland
Vader Hendrik II
Moeder Eleonore van Akwitanië

Jan (24 Desember 116618/19 Oktober 1216) het van 6 April 1199 tot met sy dood as koning van Engeland regeer. Hy was die jongste seun van Hendrik II en Eleonore van Akwitanië en het sy ouer broer Richard Leeuehart opgevolg. Hy het die byname "Sonder Land" en "Sagte Swaard" gekry.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne