Jan van Helmont | |
Portret van Jan van Helmont deur Mary Beale, ca. 1674
| |
Geboortenaam | Jan Baptist van Helmont |
---|---|
Gebore | Brussel, Suidelike Nederlande | 12 Januarie 1580
Oorlede | 30 Desember 1644 (op 64) Vilvoorde, Suidelike Nederlande |
Nasionaliteit | Vlaams |
Vakgebied | Chemie, Fisiologie, medisyne |
Doktorale promotor(s) | Martinus Antonius del Rio, Adam Haslmayr |
Bekend vir | pneumatiese chemie |
Invloed op | Franciscus Sylvius |
Jan Baptista van Helmont (Vilvoorde 12 Januarie 1580 – 30 Desember 1644) was 'n Vlaamse chemikus, fisioloog en medikus.
In 1599 verkry hy 'n graad in geneeskunde van die katolieke universiteit van Leuven, in sy tyd in die Spaanse Nederlande.
Hy is veral bekend vir sy navorsing op die gebied van die groei van plante en as die skepper van die woord en begrip gas, afgelei van die Griekse woord chaos. Hy besef dat daar verskeie stowwe bestaan wat gasse is en identifiseer die gas koolstofdioksied.[1]