Jane Krakowski

Jane Krakowski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Krajkowski
Geboorte 11 Oktober 1968 (1968-10-11) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Krakowski (gebore 11 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent National Lampoon's Vacation (1983) en in die televisiereekse Ally McBeal (1997), 30 Rock (2006), en Unbreakable Kimmy Schmidt (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne