Jane Levy

Jane Levy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Colburn Levy
Geboorte 29 Desember 1989 (1989-12-29) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Levy (gebore 29 Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Evil Dead (2013) en Don't Breathe (2016), en in die televisiereeks Suburgatory (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne