Janet Gaynor

Janet Gaynor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laura Augusta Gainor
Geboorte (1906-10-06)6 Oktober 1906
Sterfte 14 September 1984 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1924–1939; 1950s-1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janet Gaynor (6 Oktober 1906 – 14 September 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 7th Heaven (1927), Sunrise (1927), Street Angel (1928), en A Star Is Born (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne