Janet Jackson | |
Geboortenaam | Janet Damita Jo Jackson |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1966 Gary, Indiana, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janet Jackson (gebore 16 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice (1993), Nutty Professor II: The Klumps (2000), en Why Did I Get Married? (2007).