Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Janet Munro | |
Geboortenaam | Janet Neilson Horsburgh |
---|---|
Geboorte | 28 September 1934 |
Sterfte | 6 Desember 1972 (op 38) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1957–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janet Munro (28 September 1934 – 6 Desember 1972) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Crawling Eye (1958), Darby O'Gill and the Little People (1959), Swiss Family Robinson (1960), en The Day the Earth Caught Fire (1961).