Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Janice Karman | |
Geboortenaam | Janice Felice Karman |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Vanessa (b. 1986) Michael (b. 1990) |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janice Karman (gebore 21 Mei 1954) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Chipmunk Adventure (1987), Alvin and the Chipmunks (2007), en Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en in die televisiereeks Alvin & the Chipmunks (1983).