Janis Paige

Janis Paige
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donna Mae Tjaden
Geboorte 16 September 1922
Sterfte 2 Junie 2024 (op 101)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janis Paige (gebore 16 September 1922 - 2 Junie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hollywood Canteen (1944), Winter Meeting (1948), Silk Stockings (1957), en Please Don't Eat the Daisies (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne