Japie Basson

Japie Basson
Japie Basson
Japie Basson in 1960

Ampstermyn
1950 – 1980

Persoonlike besonderhede
Gebore Jacob Daniel du Plessis Basson
(1918-07-25)25 Julie 1918
Paarl, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterf 8 Augustus 2012 (op 94)
Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Politieke party Nasionale Party
Nasionale Unie
Verenigde Party
Progressiewe Federale Party
Kiesafdeling Namib
Bezuidenhout
Eggenoot/-note Clare Strauss
Kind(ers) Caro en Estée
Alma mater Universiteit Stellenbosch

Jacob Daniel du Plessis (Japie) Basson (25 Julie 19188 Augustus 2012[1]) was een van die kleurrykste politieke figure[2] in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en was agtereenvolgens lid van die Verenigde Party, Nasionale Party, Nasionale Unie, weer die Verenigde Party en later die Progressiewe Federale Party.

  1. "News24.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2012. Besoek op 8 Augustus 2012.
  2. "Politika.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2008. Besoek op 8 Augustus 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne