Jared Harris

Jared Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jared Francis Harris
Geboorte 24 Augustus 1961 (1961-08-24) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jared Harris (gebore 24 Augustus 1961) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008), Sherlock Holmes: A Game of Shadows (2011), The Mortal Instruments: City of Bones (2013), en The Boxtrolls (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne