Jascha Washington

Jascha Washington
Geboortenaam Jascha Akili Washington[1]
Geboorte 21 Junie 1989 (1989-06-21) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jascha Washington (gebore 21 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enemy of the State (1998), Big Momma's House (2000), Antwone Fisher (2002), en Big Momma's House 2 (2006).

  1. FamilyTreeLegends.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne