Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Behr | |
![]() | |
Geboorte | 30 Desember 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Behr (gebore 30 Desember 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Grudge (2004), Skinwalkers (2006), en Dragon Wars: D-War (2007), en in die televisiereeks Roswell (1999).