Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Carter | |
![]() | |
Geboortenaam | Jason Brian Carter |
---|---|
Geboorte | 23 September 1960 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Benjamin Carter |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Carter (gebore 23 September 1960) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King David (1985) en Darkeye: CyberHunt, en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).