Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Clarke | |
![]() | |
Geboorte | 17 Julie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Clarke (gebore 17 Julie 1969) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zero Dark Thirty (2012), Everest (2015), Terminator Genisys (2015), en Mudbound (2017).