Jason David Frank

Jason David Frank
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 September 1973
Covina, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 19 November 2022 (op 49)
Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason David Frank (*4 September 1973 - 19 November 2022) was Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mighty Morphin Power Rangers (1993), Power Rangers DinoThunder (2004), en Ninjak vs the Valiant Universe (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne