Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Dohring | |
![]() | |
Geboortenaam | Jason William Dohring |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Dohring (gebore 30 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deep Impact (1998) en Veronica Mars (2014), en in die televisiereeks Veronica Mars (2004).