Jason Flemyng | |
Geboortenaam | Jason Iain Flemyng |
---|---|
Geboorte | 25 September 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Flemyng (gebore 25 September 1966) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), From Hell (2001), The League of Extraordinary Gentlemen (2003), en The Curious Case of Benjamin Button (2008).