Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Gray-Stanford | |
![]() | |
Geboorte | 19 Mei 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Gray-Stanford (gebore 19 Mei 1970) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Beautiful Mind (2001) en Flags of our Fathers (2006), en in die televisiereekse Dragon Ball Z (1996) en Monk (2002).