Jason Lively

Jason Lively
Geboorte 12 Maart 1968 (1968-03-12) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Lively (gebore 12 Maart 1968) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brainstorm (1983), National Lampoon's European Vacation (1985), en Night of the Creeps (1986), en in die televisiereeks The Dukes of Hazzard (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne