Jason London

Jason London
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Paul London
Geboorte 7 November 1972 (1972-11-07) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason London (gebore 7 November 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man in the Moon (1991), Dazed and Confused (1993), To Wong Foo Thanks for Everything, Julie Newmar (1995), en The Rage: Carrie 2 (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne