Jason Marsden

Jason Marsden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Christopher Marsden
Geboorte 3 Januarie 1975 (1975-01-03) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Marsden (gebore 3 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hocus Pocus (1993), A Goofy Movie (1995), en Spirited Away (2001), en in die televisiereeks Young Justice (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne