Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Priestley | |
Geboortenaam | Jason Bradford Priestley |
---|---|
Geboorte | 28 Augustus 1969 Vancouver, Brits-Columbië, Kanada |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Priestley (gebore 28 Augustus 1969) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coldblooded (1995) en Cas & Dylan (2013), en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en Call Me Fitz (2010).