Die term Java kan verwys na die volgende:
In geografie:
- Java (eiland), Indonesië, die eiland met die hoogste bevolking in die wêreld
- Java-eiland, 'n woonbuurt in Amsterdam, Nederland.
- Java-koffie, 'n tipe koffieplant met sy oorsprong op die eiland Java, of ook 'n slang-woord vir koffie
- Java, Alabama, 'n nie-geïnkorporeerde gemeenskap in Coffee County, Alabama, VSA
- Java, Georgië, 'n dorp in Georgië
- Java, New York, 'n dorp in Wyoming County, New York in die VSA
- Java, Suid-Dakota, 'n dorp in Walworth County, VSA; met poskode 57452
- Java, Virginië, 'n dorp in Pittsilvanië, Virginië, VSA; met poskode 24565
In rekenaarwetenskap:
Java kan ook beteken:
- Java (orkes), 'n Franse musiekgroep
- Java (bordspel), 'n bordspel gebaseer op die eiland Java
- Java (cachaça), 'n tipe cachaça
- Java (dans), 'n Paryse Bal-musette dans
- Java Man, een van die eerste voorbeelde van Homo Erectus wat ontdek is
- "Java", 'n lied deur Allen Toussaint. 'n Gewilde weergawe is ook opgeneem deur Al Hirt, wat later gebruik is in The Muppet Show
- HMS Java, drie skepe van die Britse Vloot