Javaanse kat

Javaanse kat
Alternatiewe naam  Mandarynse kat
Oosterse langhaarkat
Land  VSA
Ontstaan  Kruisras
Soort lyf  Oosters
Pels  Lank
Patroon  Kleurpunt
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Nota: Word deur die meeste katverenigings beskou as ’n soort Balinese kat of ’n langharige weergawe van die Oosterse korthaarkat.
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Javaanse kat is ’n langharige, Oosterse tipe katras en staan ook bekend as die Mandarynse kat of Oosterse langhaarkat. Die kat het geen verbintenis met die eiland Java nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne