Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Acovone | |
![]() | |
Geboorte | 20 Augustus 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay Acovone (gebore 20 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Independence Day (1996) en Cast Away (2000), en in die televisiereekse Beauty and the Beast (1987) en Stargate SG-1 (1997).