Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Duplass | |
![]() | |
Geboortenaam | Lawrence Jay Duplass |
---|---|
Geboorte | 7 Maart 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay Duplass (gebore 7 Maart 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Puffy Chair (2005) en Cyrus (2010), en in die televisiereekse Transparent (2014) en Togetherness (2015).