Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay Ellis | |
![]() | |
Geboortenaam | Wendell Ramone Ellis Jr. |
---|---|
Geboorte | 27 Desember 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay Ellis (gebore 27 Desember 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Movie 43 (2013), Lemonade, en Sin Bravely, en in die televisiereeks Insecure (2016).