Jay Mohr

Jay Mohr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jon Ferguson Mohr
Geboorte 23 Augustus 1970 (1970-08-23) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jay Mohr (gebore 23 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Small Soldiers (1998), Go (1999), en Pay It Forward (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne