Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jay O. Sanders | |
![]() | |
Geboorte | 16 April 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jamie Sanders |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jay O. Sanders (gebore 16 April 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss the Girls (1997), The Day After Tomorrow (2004), Revolutionary Road (2008), en Edge of Darkness (2010).