Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jean Acker | |
![]() | |
Geboorte | 23 Oktober 1893 |
---|---|
Sterfte | 16 Augustus 1978 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Acker (23 Oktober 1893 – 16 Augustus 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Checkers (1919), Lombardi, Ltd. (1919), Never Say Quit (1919), en Brewster's Millions (1921).