Jean Kent | |
Geboorte | 29 Junie 1921 |
---|---|
Sterfte | 30 November 2013 (op 92) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Kent (29 Junie 1921 – 30 November 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Caravan (1946), Sleeping Car to Trieste (1948), The Inheritance (1950), en The Browning Version (1951).