Jean Sincere

Jean Sincere
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Sincere (16 Augustus 1919 – 3 April 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Roxanne (1987) en The Incredibles (2004), en in die televisiereekse Private Practice (2007) en Glee (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne