Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jean Speegle Howard | |
Geboortenaam | Jean Frances Speegle |
---|---|
Geboorte | 31 Januarie 1927 |
Sterfte | 2 September 2000 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Ron Howard |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Speegle Howard (31 Januarie 1927 – 2 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cocoon (1985), Scrooged (1988), Apollo 13 (1995), en Matilda (1996).