Jean Stapleton | |
Geboortenaam | Jeanne Murray |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende John Putch |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Stapleton (19 Januarie 1923 – 31 Mei 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up the Down Staircase (1967) en Michael (1996), en in die televisiereekse All in the Family (1971) en Faerie Tale Theatre (1982).