Jean Vander Pyl

Jean Vander Pyl
Geboorte (1919-10-11)11 Oktober 1919
Sterfte 10 April 1999 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Vander Pyl (11 Oktober 1919 – 10 April 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Called Flintstone (1966) en The Flintstones (1994), en in die televisiereekse The Flintstones (1960) en The Jetsons (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne