Jean-Dominique Bauby (Frans: [ʒɑ̃ dɔminik bobi]; 23 April 1952 – 9 Maart 1997) was 'n Franse skrywer en redakteur van die Franse modetydskrif Elle.[1] Hy het twee kinders gehad saam met Sylvie de la Rochefoucauld, 'n seun genaamd Théophile en 'n dogter genaamd Céleste.[2][3]