Jean-Dominique Senard

Jean-Dominique Senard
Jean-Dominique Senard
Gebore07 Maart 1953 (1953-03-07) (71 jaar oud)
BeroepOndernemer
Bekend virMichelin, Renault, HEC Paris
TitelHUB

Jean-Dominique Senard (7 Maart 1953) is 'n Franse bestuurder en sakeman. In Mei 2012 het hy Michel Rollier vervang as HUB van multinasionale Michelin, nadat hy in 2005 as finansiële hoof by die maatskappy aangesluit het. Senard was die eerste Michelin HUB wat nie aan die stigtersfamilie verwant is nie.[1] In Januarie 2019 is hy as president van die multinasionale Renault aangestel.

  1. Jean-Dominique Senard (Michelin)  : «Il faut refondre notre dialogue social»

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne